800 leerders in graad 9 en 11 het die Studie-orintasievraelys in Wiskunde (SOW) voltooi. Die gemiddelde ouderdom in graad 11 was 17.5 jaar (SA = 1.4), en in graad 9, 15.1 jaar (SA = 1.2). Die verskille tussen die na-en voortoetspunte van die twee groepe is vergelyk. Die...