Open 4 vertel ons deur beelde en die verskillende edelstene. Die beelde en klanke wat Johannes gebruik om die hemel mee te beskryf is 'n remix van Dan 7, Eseg 1 en 28, asook van ander OT gedeeltes. Beelde soos die reënboog (vers 3), die trompet (soos by die ontvangs ...