'Minder is meer' is deesdae die gonswoord. Die bekende Marie Kondo is reeds geruime tyd 'n voorstaander om die dinge wat mens om jou opgaar uit te sorteer en te verminder. 'n Nuwe beweging het vanjaar die lig gesien - die '100-Besittings' kultusbeweging steun die idee dat men...