Dit gee die laaste woord oor aanbidding: aanbidding (1) laat jou fokus, (2) bring alle soorte mense bymekaar, (3) maak duidelik, (4) sing-loof en prys, (5) en bevestig. Die eerste twee het betrekking op Openbaring 4. Dit laat jou fokus: Op wat? Op ‘n troon (vs 2) ’...