raak te sien dat voor Johannes oor die oordeel van God praat, in hoofstukke 6 tot 21, getuig hy eers oor God wat oor alles regeer (hoofstuk 4), en oor die oorwinning van die Lam van God wat saam met God in die hemel is en wat waardig is om die boekrol oop te maak (hoof...