Beduidende verskille met betrekking tot werkwaardes is tussen die groepe met behulp van diskriminant-analise geidentifiseer. Die waardevoorkeure van die beroepsrealistiese groep was meer homogeen van aard en kon globaal as intrinsieke waardevoorkeure beskryf word, terwyl die beroepson...