die mens: Dié evangelie word beskou as die eenvoudigste, realistiese weergawe van Jesus se lewe.Matteus se simbool is die leeu: Matteus is ‘n Jood wat vir die Jode skryf en sien Jesus altyd as die Messias of te wel die Leeu uit Juda.Lukas se simbool is die bul/ kalf: Die bul...
Open 4:1-11 Die agtergrond wat ons by hierdie week se PP gebruik is die 4 lewende wesens waarna vers 7 en 8 verwys. Die 4 lewende wesens naamlik die mens, leeu, bul en arend verwys dan ook na die vier evangelies en word baie keer in die kunste so uitgebeeld. Markus se sim...