Hierdie ouers voel dikwels onbevoeg en nie in staat om met hul kinders te identifiseer nie. Dit het indirek 'n nadelige impak op die ontwikkeling van die kind (Adams et al., 1984, Fagan et al., 2009, Goodsell and Meldrum, 2010). Om bogenoemde situasie verder te kompliseer...