Uit die resultate van die studie blyk dit dat foutvoorkoms by dieptewaarnemingsaktiwiteite betekenisvol tussen operateurs onderskei en dat 'n groter visuele hoek 'n beduidende vermeerdering in die aantal foute by die vertikale posisionering van die vurke tot gevolg het. Die resultate van...