Daar is gehipotetiseer dat EMDR(R) pasiente wat weens 'n kankerdiagnose en / of -behandeling getraumatiseer is, kon help om dit te hanteer, soos aangedui deur hul subjektiewe ervaringe en vlakke van depressie, angstigheid, lewenstevredenheid, positief-negatiewe affek balans en kohe...