Die spelling is in ooreenstemming gebring met die voorskrifte van die Suidafrikaanse Akademie; en hier en daar is 'n woord verander, of die punktuasie verbeter. Vir die orige is die gediggies nog, soos ek hul oorspronklik geskrywe het. ...